Hengelprestasies - HTS Drostdy trots op hengel-prestasies
Hengelprestasies – HTS Drostdy trots op hengel-prestasies

WP Hengelprestasies – HTS Drostdy trots op hengel-prestasies


WP Hengelprestasies. 🎣 HTS Drostdy – Hengelprestasies.

HTS Drostdy, Worcester, is ongelooflik trots op hul hengelaars wat onlangs tydens die WP-prysuitdeling met verskeie toekennings vereer is en ingesluit is in spanne van uitmuntende gehalte.

🌟 Anika van Eck

  • o.19C SAVOF (Nasionale Span)
  • WP Senior Dames A-span
  • WP o.19 Dames A-span
  • SA Skolespan

🌟 De Wet Bester

  • WP o.19 Junior A-span
  • SA Skolespan

🌟 Malan Bester

  • WP o.19 Junior A-span
  • SA Skolespan

🌟 Ruben Horn – SA Skolespan 🌟 Zak Coetzee – SA Skolespan 🌟 Chrislu Steenkamp – SA Skolespan 🌟 Jean Fourie – SA Skolespan 🌟 Eligh Theunissen – SA Skolespan 🌟 Tiaan Coetzee – SA Skolespan

🎉 Baie geluk aan elkeen van julle! Julle harde werk en toewyding maak jul skool baie trots. Hou so aan!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsdrostdy.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article