Suid-Afrika Junior skermkampioenskap. Berné Beukes is ‘n leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Berné het aan die Suid-Afrika Junior skermkampioenskap in Polokwane deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal:

  • o.17-Epeé: Goud
  • o.20-Epeé: Silwer
  • o.17- Foil: Brons
  • o.20-Foil: Brons

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article