WP Damesrugby. Auschka Ekron is ‘n leerder van Hoërskool Strand in die Wes-Kaap. Sy het gedurende die afgelope vakansie vir die WP damesrugby O.19 span aan die Suid-Afrikaanse damestoernooi deelgeneem.

Die span se uitslae was soos volg: Westelike Provinsie klop die Oostelike Provinsie met 36-0 en die Haaie met 61-0.

Na afloop van die toernooi is Anuschka ook vir die o.19 dames Bokkekamp gekies, wat vanaf 7 tot 14 Julie plaasgevind het.

Shai-Lynn Ekron van Hoërskool Strand het ook vir die O.15 WP-span aan die nasionale toernooi deelgeneem.

Anuschka met die bal
Anuschka storm met die bal

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article