
-
WP Rugbyspanne – Paul Roos Gimnasium
WP Rugbyspanne. Een-en-twintig rugbyspelers van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is gekies is vir die WP Rugbyspanne, Craven Week- en Grant Khomo-spanne. Henry du Plessis (Craven Week) Gert Kemp (WP XV) […]
-
Skole Netbal – Hoërskool Trio teen Hoërskool Sentraal
Skole Netbal. Hoërskool Trio, Kroonstad, se netbalspanne het harde en goeie wedstryde gespeel teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Uitslae behaal deur Trio: Trio o.14A wen 16-10 teen Sentraal Trio o.14B […]
-
Camps Bay High – Camps Bay High School celebrating 118 years
Camps Bay High. In a heartfelt assembly held before the start of mid-year exams, Camps Bay High School proudly celebrated the 118th anniversary of Camps Bay School, marking over a […]
-
EHS-Seunshokkie – Hoërskool Ermelo
EHS-Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie het Woensdag,15 Mei teen Hoërskool Secunda te staan gekom. Albei EHS seunshokkie spanne het die stryd teen Hoërskool Secunda verloor. EHS se o.16 span het […]
-
WP Skole Rugby – Hoërskool Gimnasium Paarl leerders ingesluit
WP Skole Rugby. Twintig rugbyspelers van Hoërskool Gimnasium Paarl is gekies om gedurende die Junie-vakansie die WP skole rugby spanne te verteenwoordig. WP o. 18-Cravenweekspan Emmanuel Prinsloo, Kobus Blanckenberg, Freek […]
-
National ATKV Applous – Eunice High School in final
National ATKV Applous. Eunice High School’s Choir is the only high school choir in Bloemfontein as well as the Free State, selected to perform in the final of the National […]
-
Blou Bulle Stadsbeker – Hoërskool Die Wilgers presteer
Blou Bulle Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria se rugbyspanne is in aantog om hulle Blou Bulle Stadsbeker Afdeling 3-kampioenetitels te verdedig. Die eerstespan wil dit 4 in ‘n ry […]
-
Vrystaat Netbalkampioenskappe – BVHS presteer
Vrystaat netbalkampioenskappe. Tydens die afgelope naweek se Vrystaat Netbalkampioenskappe in Bloemfontein het beide Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste en o/15A netbalspanne, om te midde van strawwe kompetisie, hul man te staan. […]
-
Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal – Hoërskool Witteberg
Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o/15A- en Eerste Netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal in Bloemfontein. Die 0/19A Netbalspan se uitslae: Wen […]
-
Skole Hokkie – Paul Roos Gymnasium
Skole Hokkie. Paul Roos Gimnasium se hokkiespanne het vyftien skole hokkie wedstryde teen Hoërskool Wynberg gespeel. Paul Roos het 15 wedstryde teen Wynberg gespeel waarvan Paul Roos 88 doele teenoor […]














You must be logged in to post a comment.