Cancer Community Boksdag - Welkom Gimnasium
Cancer Community Boksdag – Welkom Gimnasium

Cancer Community Boksdag – Welkom Gimnasium


Cancer Community Boksdag. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het Saterdag, 7 September, deelgeneem aan die Cancer Community Boksdag. Keagan het aan twee boksgevegte deelgeneem.

Sy eerste geveg het hy met ‘n tegniese uitklophou gewen. Die tweede boksgeveg het hy verloor met ‘n 3-2 (verdeelde besluit.)

Keagan verwerf die middelgewig kampioen-belt vir sy gevegte.

Keagan se held en mentor, die SA Swaargewigbokskampioen, Shaun (Gods Warrior) Potgieter, het die belt aan hom oorhandig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article