Vrystaat Vroue Hokkiespan - Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Vroue Hokkiespan – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Vroue Hokkiespan – Hoërskool Jim Fouché


Vrystaat Vroue Hokkiespan. Joné Wiegand, Graad 11 leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ‘ uitstekende hokkiespeler. Afgesien van haar ouderdom, is Joné vir die Vrystaat Vroue Hokkiespan gekies.

Sy neem deel aan die Nasionale Senior Vroue Interprovinsiale Hokkietoernooi deel. Die toernooi vind in Johannesburg plaas vanaf 9 tot 15 September.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article