
-
ATKV Digitoneel – Top agt aangewys vir Kollig
Die ATKV se eie TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, is in 2024 weer op pad na jou skerm. Hierdie keer met ’n simbiotiese temawolk. Vanjaar sê die vier mentors mekaar […]
-
Redenaars Nasionaal – Hoërskool Ermelo
Vyf van EHS se leerders het Saterdag, 1 Junie, aan die eerste rondte van die Interskole Redenaarsliga deelgeneem en as volg presteer: Carel Hancke: 96% Kara McKenzie: 94% Karli van […]
-
Cross Country League 4 – Eunice High School
Cross Country League 4. Four learners from Eunice High School in Bloemfontein, Amelia Vincent, Mika-Leigh Strydom, Samantha-Lee Maritz and Marga Franke competed in the Cross Country League 4 held at the […]
-
KZN Midlands U16B Hockey – Treverton College
KZN Midlands U16B Hockey. Treverton College, Mooi River, Grade 10 learner, Sienna Marx, has been selected to play on the KZN Midlands U16B Hockey Team. More school news: https://schoolsthatrock.co.za […]
-
ATKV Redenaars semi-finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaars semi-finaal. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die ATKV Redenaars semi-finaal deelgeneem. Hierdie sewe leerders het onder die Top 10 van hulle onderskeie kategorieë […]
-
Noordwes Netbalkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg
Noordwes Netbalkampioenskappe. Hoërskool Rustenburg se netbalspanne het aan die Noordwes Netbalkampioenskappe deelgeneem. Al vyf netbalspanne gaan nou na die SA Netbalkampioenskappe toe! Die Rusties is óók die enigste skool in […]
-
Western Cape Canoe Marathon – Camps Bay High School
Western Cape Canoe Marathon. Camps Bay High School students, Jared Shrimption, Ryley Smith and Holly Smith showcased outstanding skill and determination at the Western Cape Provincial Flat Water Canoe Marathon Championships. […]
-
Gimnastiek – Naudeville Primêr leerder verteenwoordig NOVS
Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville Graad 6 leerder, Hugo de Klerk het 25 Mei aan die NOVS Gimnastiek se kwalifiserings-kompetisie (vlak3) deelgeneem en ‘n goue medalje verower. Hugo gaan nou die […]
-
Vrystaat Netbalkampioenskap – Hoërskool Wilgerivier 0.13’s derde
Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.13 Netbalspan het 3de geëindig tydens die Vrystaat Netbalkampioenskap in Bloemfontein. Wilgerivier wen Hoërskool Dagbreek, verloor teen Hoër Meisieskool Oranje, en speel gelykop teen […]
-
Griffons Rugby – Primêre skool Naudeville leerders ingesluit
Griffons Rugby. Drie 0.12 rugbyspelers van Primêre skool Naudeville in Welkom en drie o.13 spelers is ingesluit in onderskeie Griffons spanne. Dohandrè Janse van Rensburg (0/12B) Ulrich van Schalkwyk (0/12A) […]













