Ekurhuleni Fast 5 Netbal - Hoërskool Dr EG Jansen
Ekurhuleni Fast 5 Netbal – Hoërskool Dr EG Jansen

Ekurhuleni Fast 5 Netbal – Hoërskool Dr EG Jansen


Ekurhuleni Fast 5 Netbal. Netbalspanne van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het die afgelope naweek aan die Ekurhuleni Fast 5 Netnal uitspele deelgeneem.

Twee van hul vier spanne het kwalifiseer vir die Gauteng Fast 5 netbal kampioenskappe wat op 14 September plaasvind by Hoërskool Florida.

  • Die o.15-span behaal tweede plek en die o.16-span behaal vierde plek
  • Die vier spanne het altesaam 32 wedstryde gespeel.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.egjansen.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article