ASA Landloop Kampioenskappe - Hoërskool Kemptonpark
ASA Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark

ASA Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark


ASA Landloop Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Kemptonpark het deelgeneem aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Landloop Kampioenskappe wat op 7 September plaasgevind het.

  • Cassidy Bosman – eindig 4de
  • Michael Bekker – eindig 17de
  • Werno Pretorius – eindig 21ste (Afwesig op foto)
  • Henrico Zietsman – eindig 31ste

Cassidy Bosman kwalifiseer ook om deel te neem aan die Landloop Wêreldkampioenskappe se uitdunne wat in Januarie sal plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://kempies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article