Gauteng Landloop Kampioenskappe - Hoërskool Linden
Gauteng Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Linden

Gauteng Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Linden


Gauteng Landloop Kampioenskappe. Twee leerders vanHoërskool Linden, Mia van der Poel (Dogters o.14) en Willem du Plooy (Seuns o.15) het afgelope Saterdag, as deel van die D10-landloopspan aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem.

Die Kampioenskappe het by Hoërskool Die Anker in Brakpan plaasgevind, waar Mia ‘n algehele 36ste-plek onder bykans 80 atlete verower het. Willem eindig in sy afdeling in ‘n ongelooflike algehele 11de-plek!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://linden.co.za/

11de plek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article