Tygerberg Eisteddfod. Hoërskool Durbanville leerder, Annika de Goede het ‘n spesiale toekenning by die Tygerberg Eisteddfod ontvang vir die mees veelsydige deelnemer in musiek (Hoërskole Afdeling).

  • Sy was ook die kategoriewenner: Klavierduet – ope-afdeling. Beste prestasie in beide kategorieë Barok / Klassiek en Romanties/ Modern.
  • Kategoriewenner: Klarinet – 5 jaar onderrig. Beste prestasie in beide kategorieë Barok en Vroeër/ Klassiek en Romanties/ Modern.
  • Kategoriewenner: Sang – Meisies 16 jaar. Beste prestasie: Klassiek en Kontemporêr

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article