
-
Vrystaat Netbalkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/12A en 0/13A netbal spanne het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die kampioenskappe is by Hoërskool Sentraal in […]
-
Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Framesby
Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe. Vyf netbalspanne van Hoërskool Framesby is tydens die Oos-Kaap Netbal Kampioenskappe as kampioene gekroon. Die kampioenskappe het 7 en 8 Junie plaasgevind. Uitslae: Framesby o.14 Framesby o.15 […]
-
Jong Musikante Kompetisie 2024 – Hoërskool Outeniqua
Jong Musikante Kompetisie 2024. Hoërskool Outeniqua, George, se leerders het 7 Junie by die Gala-geleentheid van die George Musiekvereniging se Jong Musikante Kompetisie opgetree. Die items was van ‘n hoogstaande […]
-
Surf- en bodyboarding kompetisie – Paul Roos Gimnasium
Surf- en bodyboarding kompetisie. Paul Roos Gimnasium se ‘surf’- en bodyboarding kompetisie het vandag, 9 Junie, by Pringle Baai plaasgevind. Dit was perfekte weer en ‘surfing’ omstandighede! Milan van der […]
-
Derby Day – Clarendon High School
Derby Day – Clarendon High School for Girls, East London, and Stirling High School, also from East london, enjoyed their Derby day this past weekend. Results of Clarendon: Debating: Hockey: […]
-
Comrades Marathon 2024 – St Charles College
Comrades Marathon 2024. The Comrades Marathon 2024 is a special time in St Charle College’ province and in their city. Friday’s Preparatory assembly, titled ‘Endurance’ allowed for the opportunity to […]
-
Luiperds Bosveld Rugbyspan – Hoërskool Rustenburg
Luiperds Bosveld Rugbyspan. Ses rugbyspelers van Hoërskool Rustenburg is ingesluit in die o.15 Luiperds Bosveld Rugbyspan, Potchefstroom. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://hsrtb.co.za/ Foto’s verskaf
-
Men’s Health Month – Life Rosepark Hospital
Men’s Health Month. Transform your health this Men’s Health Awareness Month. From regular check-ups to healthy lifestyle choices, equip yourself with the tools you need to conquer any health challenge […]
-
Sanesa Qualifier 5 – Hoërskool Goudveld
Sanesa Qualifier 5. Hoërskool Goudveld leerder, Elri Coetzee, het deelgeneem het aan die Sanesa Qualifier 5 wat in Bloemfontein plaasgevind het. Elri en haar perd, Legend, het skitterend presteer: Meer […]
-
MPU Sport Toernooie – Hoërskool Ermelo presteer
MPU Sport Toernooie. Op Saterdag, 1 Junie, het die A-rugbyspanne van EHS by die MPU Sport Toernooie die Mpumalanga semifinaal gespeel te Hoërskool Rob Ferreira. Vir die B-spanne was dit […]













