Tennis Ligawenners - Laerskool Truida Kestell
Tennis Ligawenners – Laerskool Truida Kestell

Tennis Ligawenners – Laerskool Truida Kestell


Tennis Ligawenners. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het rede om baie trots te wees op hul Tennis Ligawenners. Die 0.10 A en 0.10 B seunsspanne asook hul 0.10 A dogtersspan is aangewys as die tennis ligawawenners na die seisoen.

Die 1ste seunsspan het 3de geëindig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article