Miné de Klerk. Oud leerder van Hoërskool Goudveld, Miné de Klerk, ryg steeds atletiek-prestasies in. Miné, Hoofdogter van Gouties in 2021, is woonagtig in Amerika. Sy het ‘n toekenning ontvang as opkomende atleet van die jaar vir haar gewigstoot- en diskusprestasies aan die University of Oregon, in Eugene, Oregon in Amerika.

Sy het haar persoonlike beste so verbeter dat sy op ‘n “All-American” vlak kan meeding.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article