Eastern Cape trials – Twee leerders van Laerskool Stulting, Amoné Jacobs en Lianka de Groot het onlangs aan die Eastern Cape trials 2 deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar.

Die uitslae is soos volg:

Lianka:

  • Sy behaal ‘n derde plek in Baldans
  • Derde plek in vrydans
  • In algeheel ‘n derde plek

Amoné

  • Amoné behaal ‘n eerste in vrydans
  • Tweedede vir toudans
  • Knuppeldans ‘n tweede plek
  • Vir algeheel behaal sy ‘n tweedeplek en sy gaan ook deur na SA Gym.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article