
-
Cultural Assembly – Camps Bay High School
Cultural Assembly. Camps Bay High School had the privilege of hosting the renowned theatre-maker, comedian and storyteller Sophie Joans at last week’s Cultural Assembly. Joans, an award-winning artist known for […]
-
Prysskiet 4 – Hoërskool Fichardtpark skuts presteer
Prysskiet 4. Hoërskool Fichardtpak se skuts het tydens die Prysskiet 4 kompetisie presteer. Die kompetisie het plaasgevind te Hoërskool Sentraal. Medaljes behaal: 3P 10m – o.16 Anje Blom – 2de plek: […]
-
Provinsiale kleure in Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje
Provinsiale kleure in Netbal. Agtien leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het hul Provinsiale kleure in netbal ontvang. Mangaung O.19 Netbalspan 2024 Jessica Barnard Marguerite Cronjé Vrystaat O.18 Netbal […]
-
Insect orals – Stulting Primary School
Insect Orals – Stulting Primary School, Humansdorp amazing Grade 3’s did their insect orals the 3rd of May. Wow is an understatement. They were brilliant and beyond. They learnt so many […]
-
Laerskool Netbal – Leeuwenhof Akademie
Laerskool Netbal. Leeuwenhof Akademie se o/13 A Netbalspan het as Ekurhuleni Laerskool Netbal B liga wenners uit die stryd getree. Die res van die spanne eindig as volg in Ekurhuleni […]
-
Oranje-pionier in wolwêreld – Sekondêre Meisieskool Oranje
Oranje-pionier in wolwêreld. Meninke Strauss, Graad 9 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, is ’n Oranje-pionier in die wolwêreld. Sy het Vrystaat-kleure in wolhantering en het ook ’n top twee posisie […]
-
Nasionale Eerlikheidsdag – Laerskool Stulting
Nasionale Eerlikheidsdag. Laerskool Stulting, Humansdorp, het 30 April Nasionale Eerlikheidsdag gevier. Laerskool Stulting het op graad 3 se waardes gefokus, naamlik, eerlikheid. Dit het saamgeval met Nasionale Eerlikheidsdag wêreldwyd. Die […]
-
WC XCO Cup series – Curro Durbanville
WC XCO Cup series. On Saturday, 18 May 2024 Curro Durbanville mountain bikers ended off the WC XCO Cup series in the 4th and final round at Bloemendal with a […]
-
Skole Netbal – Hoërskool Kalahari
Skole Netbal. Die afgelope naweek het die Hoërskool Kalahari, Kuruman, se netbalspanne deelgeneem aan skole netbal se Noord-Kaap Uitspele. Die O.15 dogters het deelgeneem aan die Kay Motsepe Uitspele. Uitslae […]
-
Ruiterkuns – Hoërskool Fichardtpark
Ruiterkuns. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die vierde kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian Centre deelgeneem en as volg presteer: Chrisilee Rossouw: 2de […]














You must be logged in to post a comment.