
-
Oos-Vrystaat Tennis – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Oos-Vrystaat Tennis. Ses van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers is gekies om die naweek die Oos-Vrystaat Tennis te verteenwoordig. Hulle speel teen Noord Vrystaat en Suid Vrystaat gespeel in Welkom. […]
-
Wêreld Toutrekkampioenskappe – Hoërskool Robertson
Wêreld Toutrekkampioenskappe. Hoërskool Robertson se 520kg gemengde toutrekspan het op die eerste dag van die Wêreld Toutrekkampioenskappe, teen baie strawwe kompetisie, te Mannheim, Duitsland, tot die finaal deurgedring. Na ‘n […]
-
Pro Mania visvang kompetisie – Primêre Skool Naudeville
Pro Mania Visvang kompetisie. Damian Prinsloo, Graad 1 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,het Sondag, 1 September aan die Kroon Pro Mania visvang kompetisie deelgeneem hy Aldam. Damian het […]
-
Kodeleiers 2025 – Hoër Meisieskool Paarl
Kodeleiers 2025. Hoër Meisieskool Paarl het hul Kodeleiers vir 2025 bekend gestel. Of hulle nou voorvat by kultuur, sport of akademie, Hoër Meisieskool Paarl wens hierdie leiers alle sterkte toe […]
-
Paarl Valley Eisteddfod – Rhenish Girls’ High School
Paarl Valley Eisteddfod. Rhenish Girls’ High School learner, Malika Surmon, participated in the Paarl Valley Eisteddfod. Malika achieved the following results: She also participated in a production, Centre Stage, by […]
-
WP Colours for Gymnastics – Rhenish Girls’ High School
WP Colours for Gymnastics. Kaylee le Roux, learner from Rhenish Girls’ High School in Stellenbosch, earned her WP Colours for Gymnastics. Her District Trials Competition was held on 26 and […]
-
Kickboxing – Hoërskool Swartland leerder presteer
Kickboxing. Driaan Bosman, leerder van Hoërskool Swartland, het deelgeneem aan die WKO wêreldkampioenskappe (kickboxing). Hy het uitstekend gevaar en vier goue medaljes verower. Hy het eerste plekke in die volgende […]
-
Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi – Hoërskool Hermanus
Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi. Drie van Hoërskool Hermanus se rugbyseuns is opgeneem in die o.17 Boland 7’s Span. Hierdie span gaan aan die Interprovinsiale Sewes-toernooi in September deelneem. Die toernooi vind […]
-
NWU U.17 Sevens Tournament – Grey College participate
NWU U.17 Sevens Tournament. Get ready to witness rugby like never before at the NWU U.17 Sevens Tournament. On the 6th and 7th of September, Fanie du Toit Stadium will […]
-
SA JKA Provinsiale Kampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark
SA JKA Provinsiale Kampioenskappe. Ruben Bishop, leerder van Hoërskool Kemptonpark, het vroeër die jaar deelgeneem aan die SA JKA Provinsiale Kampioenskappe, Gauteng. Ruben het die volgende prestasies behaal: Hy het […]













