Kickboxing - Hoërskool Swartland leerder presteer
Kickboxing – Hoërskool Swartland leerder presteer

Kickboxing – Hoërskool Swartland leerder presteer


Kickboxing. Driaan Bosman, leerder van Hoërskool Swartland, het deelgeneem aan die WKO wêreldkampioenskappe (kickboxing). Hy het uitstekend gevaar en vier goue medaljes verower.

Hy het eerste plekke in die volgende kategorieë behaal en is tans negende op die ranglys na die wêreldkampioenskappe:

  • K1-Light 16-17 u56kg: Goud
  • Sport Boxing (Light) 15-16 u54k: Goud
  • Light Continuous 14-16 u55kg: Goud
  • Low Kick 14-16 u54kg: Goud

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article