Wêreld Toutrekkampioenskappe - Hoërskool Robertson
Wêreld Toutrekkampioenskappe – Hoërskool Robertson

Wêreld Toutrekkampioenskappe – Hoërskool Robertson


Wêreld Toutrekkampioenskappe. Hoërskool Robertson se 520kg gemengde toutrekspan het op die eerste dag van die Wêreld Toutrekkampioenskappe, teen baie strawwe kompetisie, te Mannheim, Duitsland, tot die finaal deurgedring.

Na ‘n ongelooflike taai stryd moes hulle ongelukkig die knie teen ‘n formidabele Chinese Taipei-span buig. Hulle stap dus weg met ‘n welverdiende silwer medalje.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hoerskoolrobertson.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article