
-
Hoëveld EHS Tennistoernooi – Hoërskool Ermelo
Hoëveld EHS Tennistoernooi. Foto: Dick Rouillard, Elizma Swart, mnr Hennie Dippenaar, me Annemie Martins, Wianke Cloete en Ryno Maritz Vir die derde agtereenvolgende jaar het Hoërskool Ermelo hul jaarlikse Hoëveld […]
-
SADTA Provinsiale Freestyle Dans – Welkom Gimnasium
SADTA Provinsiale Freestyle Dans. Twee leerders van Welkom Gimnasium, Candice Kleynhans-Bellringer en Tlhalefo Moathlodi het deelgeneem aan die SADTA Provinsiale Freestyle Dans Kampioenskappe, asook die Cheetah Dans & Disco Kampioenskappe […]
-
Krieket Streeksproewe – Hoërskool Fichardtpark
Krieket Streeksproewe. Sewe krieket-dames van Hoërskool Fichardtpark gaan Vrydag, 6 September, aan die Krieket Streeksproewe te Mangaung Oval deelneem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
-
Radikale Redenaars – Hoërskool Ermelo
Radikale Redenaars. Foto: Madri van Niekerk en An-Euné van Niekerk Hoërskool Ermelo se Redenaars het Nasionale plekke los gepraat. Hulle het puik presteer tydens die Radikale Redenaars se Provinsiale uitdunne. […]
-
New Head – Curro Klerksdorp
New Head. Curro Klerksdorp High School is embarking on a new journey with a new Head taking over the reins from Mr Bekker. “We wish to congratulate Mrs Cindy Venter […]
-
Freestate Farmskills kompetisie – Hoërskool Bothaville
Freestate Farmskills kompetisie. Hoërskool Bothaville het deelgeneem aan die Freestate Farmskills kompetisie wat aangebied is by Hoërskool Trio vanaf 28 tot 30 Augustus. Die sweisspan het bestaan uit CH Steenkamp, […]
-
Con Spirito Debat Semifinaal – Hoërskool Ermelo
Con Spirito Debat Semifinaal – Foto: Kara McKanzie en Jonél Venter. Jonél Venter en Kara McKenzie (gr. 8) van Hoërskool Ermelo het raak gepraat by die Con Spirito Debat Semifinaal. […]
-
Student Making Global Moves – Crawford International Sandton
Student Making Global Moves. Jophiel Houvet, Grade 7 student from Crawford International Sandton, is a student Making Global Moves. She was invited to be a keynote speaker at a conference […]
-
Nylie Meisies Krieket – Hoërskool Nylstroom Seëvier
Nylie Meisies Krieket. Nylie Meisies Krieket se 1ste span het Woensdag, 21 Augustus, ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Hoërskool Ben Viljoen. Die span het met 7 paaltjies gewen, wat ‘n […]
-
Artistatue Redenaars finaal – Hoërskool Ermelo ryg plekke in
Artistatue Redenaars finaal. Foto van links, voor: Shiloh Theron, Ororiseng Septile, Saneke Mtshali. Agter: An-Euné van Niekerk , Kara McKanzie, Nhlakanipho Zwane Die Errie-redenaars het aan die Artistatue Redenaars finaal deelgeneem […]













