
-
Prysskiet – Errie-skuts presteer nog ‘n keer
Prysskiet – Tien van Erries se skuts het deelgeneem aan ‘n prysskiet kompetisie. Dit is gehou op Vrydag en Saterdag, 3 en 4 Mei in Morgenzon. Die volgende skuts wat […]
-
Vrystaat Skole Tennisspan – Hoërskool Goudveld
Vrystaat Skole Tennisspan. Twee tennisspelers van Hoërskool Goudveld, Piet Le Roux en Waldo Barreto het die Vrystaat Skole Tennisspan, o.17, verteenwoordig teen Noordwes se spanne. Piet le Roux se uitslae: […]
-
Noordwes Hokkiespanne – Potchefstroom Gimnasium
Noordwes Hokkiespanne. Om 39 Gimmie-hokkiespelers in Noordwes hokkiespanne te hê, is ’n groot prestasie! Dit spreek van Gimmies se hokkie-uitnemendheid, dissipline en goeie afrigting. O.14A Meisie-spelers: O.14B Meisie-spelers: O.16A Meisie-spelers: […]
-
Rugby Nuus – Hoërskool De Aar rugbyspelers vir spanne gekies
Rugby Nuus. Rugby nuus van Hoërskool De Aar is dat elf rugbyspelers van die skool gekies is vir verskeie streeks-rugby spanne. Griekwaland-Wes Plattelandspan: O.16 Griekwaland-Wes Grant Khomo-span: O.18 Griekwaland-Wes Akademie […]
-
Hockey Captain – Meet Thaylen Gilbert 1st Team Curro Durbanville
Hockey Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Thaylen Gilbert. Thaylen is the 1st team Hockey Captain of Curro Durbanville High School in Cape Town. He […]
-
Primary Schools Midlands Rugby – St Charles College
Primary Schools Midlands Rugby. Four boys from St Charles College, Pietermaritzburg KZN, were selected for the different Primary Schools Midlands Rugby teams. The four boys are: Under 12 Under 13 […]
-
Noord-Kaap Diamanteproewe – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Diamantproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool De Aar het 26 en 27 April die Pixley ka Seme by die Noord-Kaap Diamanteproewe in Kimberley verteenwoordig. Twee van Hoërskool De Aar se […]
-
Pixley wennersdag – Hoërskool De Aar netbal wenners
Pixley wennersdag. Hoërskool De Aar se netnalspanne het Woensdag, 1 Mei, aan die Pixley-Wennersdag op De Aar deelgeneem. Die eerste span het 2 uit 3 wedstryde gewen. Hulle wen teen […]
-
Fisiese Wetenskappe – Hoërskool Swartland presteer
Fisiese Wetenskappe. Ses leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, is deel van die top 10 presteerders in die Weskus distrik vir Fisiese Wetenskap, kwartaal 1. Graad 12 Graad 11 Graad 10 […]
-
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het deurgedring na die Nasionale rondte van Oppie Tong Af. Die finale rondte vind plaas vanaf 3 tot 5 Oktober […]













