
-
Hockey Captain – Meet Classien Wassin Curro Westbrook 1st team
Hockey Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Classien Wassin. Classien is the Captain of Curro Westbrook, High School in Gqeberha (Port Elizabeth), 1st girls’ […]
-
“Die Kaplyn” – Hoërskool Ermelo
“Die Kaplyn.” ‘n Handjievol van Hoërskool Ermelo se junior toneelspelers het op Sondag, 5 Mei, die AfriForum Teater te Pretoria besoek. Die besoek was vir diebywoning van die welbekende produksie […]
-
Rustenburg Platinum Soccer Series – Grenville High School
Rustenburg Platinum Soccer Series. The First Team Soccer Girls from Grenville High School in Rustenburg are Officially RPS, Rustenburg Platinum Soccer Series Champions. The team members are Karabo Mokone (Captain), […]
-
Interprovinsiale Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Interprovinsiale Hokkietoernooi. Vyf matrieks van Sekondêre Meisieskool Oranje soewel as sewe oudleerders was verlede week vir hulle provinsiale o.21-spanne by die Interprovinsiale Hokkietoernooi in Kaapstad in aksie. Ninke van Zyl, […]
-
SA “Kickboxing” kampioenskappe – Potchefstroom Gimnasium
SA “Kickboxing” kampioenskappe. Ses leerders van Potchefstroom Gimnasium het vanaf 25 tot 28 April aan die SA Kickboxing kampioenskappe deelgeneem. Hulle het baie goed presteer en die volgende prestasies behaal” […]
-
Nasionale Saalperdskou – Laerskool Truida Kestell
Nasionale Saalperdskou. Anouk Bredenkamp (8) ‘n Graad 2 leerder van Laerskool Truida Kestell, is tydens die Nasionale Saalperdskou in Bloemfontein aangewys as Nasionale Kampioen in Ruiterkuns. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ […]
-
MPU Rugbyspanne – Hoërskool Ermelo
MPU Rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie MPU-rugbyspanne: Die finale spanne word middel Junie aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
-
Limodo Sport Events – Laerskool Truida Kestell
Limodo Sport Events. Vier graad 4 dogters van Laerskool Truida Kestell het deel uitgemaak van die Limodo Sport Events & Promotions O.11 Tennistoernooi. Die Truidjies het derde geëindig in die […]
-
Vrystaat SAWMGA – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat SAWMGA. Mienke Munnik, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die naweek van 27 en 28 April deelgeneem aan die Vrystaat SAWMGA (South African Western Mounted Games Association) […]
-
Hockey Captain – Meet Luyanda Mbokazi 1st Team Curro Hillcrest
Hockey Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Luyanda Mbokazi. Luyanda is the Hockey Captain of Curro Hillcrest High School in Durban, 1st boys’ hockey […]













