Eskom Wiskunde kompetisie - Hoërskool Trio
Eskom Wiskunde kompetisie – Hoërskool Trio

Eskom Wiskunde kompetisie – Hoërskool Trio


Eskom Wiskunde kompetisie. Hoërskool Trio leerder, Kaylie Steyl, het deelgeneem aan die Eskom Wiskunde kompetisie.

Sy het bewys dat sy wiskunde se baas is deurdat sy algeheel 3de geëindig by die Graad 10-afdeling in Fezile Dabi.

Kaylie dring nou deur na die Vrystaat-rondte van die Eskom Wiskunde kompetisie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.triohs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article