Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie - Hoër Jongenskool Paarl
Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie – Hoër Jongenskool Paarl

Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie – Hoër Jongenskool Paarl


Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie. Vier van Hoër Jongenskool Paarl se Graad 11 IT-seuns het aan ‘n provinsiale vaardigheidskompetisie deelgeneem by HTS Bellville. Daniël Nolte van HJS het die tweede plek behaal.

Die ander seuns van HJS was Micheal Pearce, Francois Bester en Janro Oeschger.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article