Nylie Meisies Krieket - Hoërskool Nylstroom Seëvier
Nylie Meisies Krieket – Hoërskool Nylstroom Seëvier

Nylie Meisies Krieket – Hoërskool Nylstroom Seëvier


Nylie Meisies Krieket. Nylie Meisies Krieket se 1ste span het Woensdag, 21 Augustus, ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Hoërskool Ben Viljoen. Die span het met 7 paaltjies gewen, wat ‘n ongelooflike vertoning van vaardigheid en spanwerk was!

  • Beste bouler: Amy-Jane de Villiers
  • Beste kolwer: Megan van der Merwe

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article