
-
Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Wesvalia
Interskole Redenaarsliga. Agt redenaars van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het tydens die Nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga puik resultate behaal: Graad 12: Graad 11: Graad 8 Span: Vierde plek Graad […]
-
Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi – Grey College Primêr
Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi. Grey College Primêr se o.13B krieketspan het teen die die hele Vrystaat se A-spanne gespeel tydens die Primêre Skool Senekal Kriekettoernooi. Primêre Skool Naudeville: Die spanne […]
-
Free State Sport Awards – Eunice High School
Free State Sport Awards. Eunice High School U15 learner, Mika-Leigh Strydom, won the prestigious “Newcomer of the Year” award at the Free State Sport Awards. This award was mostly based […]
-
Punt Krieketfees – Hoërskool Jim Fouché
Punt Krieketfees. Foto: Adrian de Necker en Cobus Wilken Hoërskool Jim Fouché se 1ste krieketspan maak dit 3 uit 3 op hul Suid-Kaap toer se Punt Krieketfees. Hoogtepunte: JF se […]
-
SAMF Maths Olympiad – Pietermaritzburg Girls’ High School
SAMF Maths Olympiad. Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 10 learner, Iysti Sewram, excelled in the SAMF Maths Olympiad, qualifying for the prestigious Teams Competition – a feat achieved by only […]
-
Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms – Grey Kollege
Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Die Noord/Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms het vanjaar in die Paarl plaasgevind en Grey Kollege se atlete het goed presteer. Grey se atlete eindig 8ste en bring […]
-
Fast Five Netbal SA’s – Hoërskool Jim Fouché
Fast Five Netbal SA’s. Twee van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SA’s. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span […]
-
Skole Krieket – Grey Kollege
Skole Krieket. Foto: Michael Niewoudt 50 (72) en Albert Liebenberg 51 (81). Grey Kollege se krieketspanne het teen verskeie skole gespeel tydens skole krieket wedstryde in die skoolvakansie. O.19A Span […]
-
U14 Cricket – Pretoria Boys High School
U14 Cricket. The U14 cricket boys of Pretoria Boys High School had an incredible time at the Charl van Rooyen U14 Festival producing an excellent set of results! Day 1: […]
-
Western Mounted Games – Hoërskool Ermelo
Western Mounted Games – Ses ruiterkuns-leerders van Hoërskool Ermelo is gekies is vir die Mpumalanga Provinsiale span vir Western Mounted Games. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf













