Graad 1 Tweelinge - Primêre Skool Naudeville
Graad 1 Tweelinge – Primêre Skool Naudeville

Graad 1 Tweelinge – Primêre Skool Naudeville


Graad 1 Tweelinge. Primêre Skool Naudeville van Welkom spog vanjaar met nie minder nie as vier tweelinge in hul Graad 1 klassies. Drie van die tweelinge is boeties en slegs een is sussies.

  • Hougardt en Leben van Zyl
  • Zianique en Rene de Beer
  • Keanan en Damian Meiring
  • Nathan en Ethan Vorster

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article