Graad Een 2022Schools That Rock verwelkom Salomon Senekal in Viljoenskroon, se graad 1’s by die “groot skool”. Hierdie Villies het hul skoolloobaan op 12 Januarie op ‘n hoë noot, met ‘n fase vol verwagting begin.

Hierdie jaar spog Villies ook met vyf tweelinge.

Villies spog hierdie jaar met vyf tweelinge
Villies spog hierdie jaar met vyf tweelinge

Geniet julle skoolloopbaan.

Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees! Labor Corona Vitae!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.c.za

https://www.facebook.com/salomonsenekal

Foto’s veskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article