Nomads SA Gholf. Gedurende die afgelope vakansie het Andries en Nicolas van der Vyver van Paul Roos Gimnasium aan die Nomads SA O/15 Kampioenskap by Benoni Lakes Gholfklub deelgeneem. Die kampioenskap het vanaf 5 tot 7 Januarie plaasgevind. Andries het derde geëindig en Nicolas het in die sewentiende plek geëindig.

Nicolas van der Vyfer

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article