Graad Een 2022: Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s by die “groot skool”. Daar is hierdie jaar 101 Gr 1’s wat, 12 Januarie hulle skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville begin. Uit hierdie groep is daar ook vier tweelinge.

Vier paar tweelinge wat Gr 1 in 2022 met hul skoolloopbaan begin. Foto: Vlnr: Mc-Kyla Klopper, Kelsy Klopper, Lume van den Berg, Liam van den Berg, Ciara Wolmarans, Chloe Wolmarans, Enzo Jordaan en Beuhle Jordaan.

Geniet julle skooljaar! Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees. Volhard en wen!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto’s verskaf



You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article