
-
Vrystaat Krieketproewe – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Krieketproewe. Vier van Hoërskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem. Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg: Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse […]
-
Freestyle and Greco wrestling – Dundee High School
Freestyle and Greco wrestling. JC Botha, learner of Dundee High School obtained 2 Gold medals in boys u/20 (80 -92kg division) Freestyle and Greco wrestling at the 2024 SAWF Youth […]
-
SA Mathematics Team Competition – Hoërskool Goudveld
SA Mathematics Team Competition. Janro Malan, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het deelgeneem het aan die SA Mathematics Team Competition (SAMTC). Janro was deel van die Vrystaat provinsiale span. […]
-
WOW Spelfees – Hoërskool Trio
WOW Spelfees. Michelle Fourie, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het ‘n algehele 1ste plek by die WOW Spelfees behaal in Afrikaans Huistaal Graad 8. Nog twee leerders van Trio, […]
-
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie – Hoërskool SPS Brandfort
Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het aan die Suid-Afrikaanse Skoleskiet kompetisie (SANSSU) in Nylstroom deelgeneem en skitterend presteer. Die kompetisie het plaasgevind vir die noordelike […]
-
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. Photo from left, back: Kane duplessis, Virgil Pockpas, Henru Nell, Myburgh Eksteen,Reshaan Damans. Middle: Jay Zee Apollis, Farrel-Leigh Dido, Dylan Jordaan, Wayne Ganniwa, Deveno Barnardo. Front: […]
-
Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Matriekafskeid 2024. Hoërskool Jim Fouché het hul Matriekafskeid 2024 Vrydagaand, 27 September gevier. Hierdie hoogtepunt van hul skoolloopbaan sal hierdie jong mense altyd bybly. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Matriekafskeid 2024 – Hoër Jongenskool Paarl
Matriekafskeid 2024. Die matriekafskeid van Hoër Jongenskool Paarl het ook aangebreek. Die bewys van vreugde is ook op almal se gesigte te sien. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/ […]
-
Senior Toutrek-wêreldkampioenskap – HTS Drostdy
Senior Toutrek-wêreldkampioenskap. HTS Drostdy leerder, Alita Basson, het vanaf 5 tot 8 September in Mannheim, Duitsland aan die Senior Toutrek-wêreldkampioenskap deelgeneem. Sy het as lid van die volgende Protea-spanne deelgeneem […]
-
Seiljagvaarder Tharina Viljoen – Sekondêre Meisieskool Oranje
Seiljagvaarder Tharina Viljoen. Sekondêre Meisieskool Oranje se seiljagvaarder, Tharina Viljoen, wil die wêreld uit haar pienk boot verken. Tharina Viljoen, graad 11 leerder is g’n bangbroek as dit by die […]













