Matriekuitslae 2025. Hugenote Hoërskool, Wellington vier vanjaar hul 100% slaagsyfer en ander prestasies.

  • 14 A-gemiddeldes
  • 91,8% slaag met tersiêre vrystelling
  • 124 Vak A-gemiddeldes
  • 192 Vak B-gemiddeldes

Die skool is ook baie trots op Elena Duvenage, die skool se Dux-leerder. Elena slaag met 7 A’s en ‘n gemiddeld van 90,57%.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hugenoteskool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article