
-
Gauteng Dance team – Marais Viljoen High School
Gauteng Dance team. Mikela Lioundris, Learner from Marais Viljoen High School in Alberton, went through two qualifying rounds to qualify for the Gauteng dance team between April and May placing […]
-
SAJWV Nasionale Junior Sportskiet – Hoërskool Goudveld
SAJWV Nasionale Junior Sportskiet. Wijan Oberholzer, leerder van Hoërskool Goudveld, het op 27 en 28 September deelgeneem aan die SAJWV Nasionale Junior Sportskiet Kampioenskappe 2024. Wijan het die volgende prestasies […]
-
Eskom Expo for Young Scientists – Vryburg High School
Eskom Expo for Young Scientists. Eskom Expo for Young Scientists is an exposition, or science fair, where students undoubtedly have an opportunity to show others their projects about their own […]
-
WRO SA Kampioenskappe – Laerskool Stulting
WRO SA Kampioenskappe. Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs ‘n span gestuur na die WRO Suid-Afrikaanse Kampioenskappe (World Robotics Olympiad) in Johannesburg. Hierdie span het uitstekend gevaar vir hul eerste keer! Die […]
-
Symphonia Nasionale Skole Orkesfees – Eunice High School
Symphonia Nasionale Skole Orkesfees. Die Eunice High School en Grey Kollege Marimba bands (Elementrix, Performance en Knights bands) toer in die Tuinroete en het deelgeneem aan die 2024 Symphonia Nasionale […]
-
SA Nasionale Skole skiet – Hoërskool Kalahari
SA Nasionale Skole skiet. Hoërskool Kalahari leerder, Thys Fourie, het die afgelope week aan die SA Nasionale Skole skiet kampioenskappe 2024 te Castle de Wildt in die Limpopo Provinsie deelgeneem. […]
-
International Arts and Talent – Hoërskool Strand
International Arts and Talent. Saskia McDilling, graad 12 leerder van Hoërskool Strand, het die afgelope week in Johannesburg deelgeneem aan die “International Arts and Talent Showcase 2024”. Sy het skitterend […]
-
WSKF Nasionale Karatekampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
WSKF Nasionale Karatekampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché leerder Cara Hoffman, het op 20 en 21 September deelgeneem aan die WSKF Nasionale Karatekampioenskappe. Cara het utstekend presteer en het twee goue- en […]
-
St Anne’s/Hilton Tennis tournament – St Mary’s DSG Kloof
St Anne’s/Hilton Tennis tournament. On Friday 20 September, St Mary’s DSG Kloof High School tennis team, accompanied by Coach Judy Ambrose, drove to St Anne’s to play in the St […]
-
Nederlandse Hokkietoer – Hoërskool Jim Fouché
Nederlandse Toer. Ses van Hoërskool Jim Fouché se o.16 hokkiemeisies, Martsó, Janice, Liané, Musa en Mia onderneem tans ‘n Nederlandse hokkietoer na Amsterdam. Hul program bestaan uit afrigting en dan […]













