Matrieks Presteer – Welkom Gimnasium is baie trots op hul matrieks van 2024 se Prestasies.

Daar is 186 Vakonderskeidings van 208 matrieks. 14 Matrieks spog ook met A-Gemiddelde.

Die top presteerders is Talitha van Sittert en Zakira Mulla wat spog met 7A-Simbole. Talitha was genooi na die mediakonferensie van die toppresteerders in die Vrystaat, in Bloemfontein.

Gimmies se matrieks wat presteer het met hul Nasionale Graad 12 Eksamen wat 6A-simbole verwerf het is:

  • Kiana van Vuuren
  • Cara van Niekerk
  • Thando Nhlapo en
  • Palesa Lephuting

Al vier leerders het ook ‘n A-gemiddeld!

Matrieks Presteer - Welkom Gimnasium

Die Gimmies wat 5A-Simbole verwerf het is:

  • Leonie Adams
  • Fatima Darsot
  • Tiaan Greyling
  • Moipone Ramphoma
  • Skai van Wyk
Matrieks Presteer - Welkom Gimnasium

7 Matrieks wat presteer het met 4A-Simbole is:

  • Aamna Butt
  • Bokamosa Masulubele
  • Keanu Oosthuizen
  • Joane Smith
  • Isonel van Niekerk
  • Marthinus Lourens en
  • Benjamin Taylor
Matrieks Presteer - Welkom Gimnasium

4 Matrieks wat 3A-Simbole behaal het is:

  • Maseeha Coovadia
  • Mpumelelo Khotso
  • Khanya Mlungulwana
  • Moeketsi Ramolula

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article