Nasionale kleure - Grey Kollege leerders vereer
Nasionale kleure – Grey Kollege leerders vereer

Nasionale kleure – Grey Kollege leerders vereer


Nasionale kleure. Drie van Grey Kollege se sportsterre het vanoggend, tydens die saalbyeenkoms, erkenning ontvang as Suid-Afrikaanse verteenwoordigers vir hul sportprestasies in hul onderskeie sportsoorte.

  • Christiaan Kind (krieket)
  • Bogdan Mandic (tennis)
  • Theuns Pieters (karate)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article