Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld, Welkom is besonder trots op hul matrikulante se matriekuitslae vir 2024. Akademie bly Goudveld se eerste prioriteit.

Die matriekuitslae van 2024 se statistieke is as volg:

  • Eenhonderd leerders behaal onderskeidings.
  • 76.19% behaal vrystelling vir Baccalareusstudies en
  • 20.41% vir Diplomastudies.
  • Gouties se matrieks behaal ‘n 100% slaagsyfers in vakke soos Afrikaans HG, Engels FAL, Wiskunde en Wiskunde Geletterheid.
  • Die slaagsyfer van die matrieks is 99.31%

Die top presteerders wat 7 onderskeidings tydens die matriekuitslae van 2024 behaal het is:

  • Hanco de Beer
  • Shalea Pretorius en
  • Dawie Botes
Matriekuitslae 2024 - Hoërskool Goudveld
Matriekuitslae 2024 - Hoërskool Goudveld
Matriekuitslae 2024 - Hoërskool Goudveld

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article