
-
Simbiotiese ATKV Sêrwenners bekroon – Hoërskool Garsfontein
Simbiotiese ATKV Sêrwenners bekroon. Foto: Beste musiektalent, Hoërskool Garsfontein met die produksie Checkers Sixty60 superheroes. Nasionale sêrmentors, Frieda van den Heever en Francois van der Merwe moes behoorlik kopkrap om […]
-
Matric Farewell 2024 – De Villiers Graaff High School
Matric Farewell 2024. De Villiers Graaff High School Matric Farewell 2024 was Pure Gold. The matrics celebrated an unforgettable Matric Farewell with a stunning 24K theme, and wow, what a […]
-
Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging – Hoërskool Die Wilgers
Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging. Vanjaar se Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging prysuitdelingsfunksie is op 17 September by Midstream College aangebied. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het wééreens skoonskip by dié prysuitdeling […]
-
Vrystaat Krieketproewe – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Krieketproewe. Twee dogters-krieketspelers van Hoërskool Jim Fouché, Shanique Jansen van Rensburg en Zanelle Carelzen, gaan die Motheospan verteenwoordig by die Vrystaat krieketproewe. Die proewe vind plaas op 23 en […]
-
Matrieksfskeid 2024 – Hoërskool Ermelo
Matrieksfskeid 2024. Op Donderdagaand, 19 September, het EHS se graad 11’s, graad 11-ouers en onderwysers ‘n spoggeleentheid gereël vir die matrieks van 2024. Hierdie funksie met ’n “twist” is aangebied […]
-
Matriekafskeid – Hoërskool Gimnasium Paarl
Matriekafskeid – Hoërskool Gimnasium Paarl het hulle matriekafskeid gehou. Hulle het ‘n heerlike aand van samesyn en kuier geniet. So het die einde van ‘n twaalf jaar lange skoolloopbaan tot […]
-
Cheerleaders Nasionale kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Cheerleaders Nasionale kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark se Lions Cheerleaders het aan die Cheerleaders Nasionale kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Die All Girls-span wen eerste plek in hulle kategorie, wat hul dus dié […]
-
Matriekafskeid – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekafskeid – Hoër Meisieskool Oranje het hul matriekafskeid gehou op 19 September. Dit was ‘n aand om nooit te vergeet nie. So sluit hulle dan hul skoolloopbaan op ‘n hoogtepunt […]
-
SA Schools’ XCO Championships – Paul Roos Gimnasium
SA Schools’ XCO Championships. Paul Roos Gymnasium’s cyclists participated at the SA Schools’ XCO Championships finals at Wagpos High School in Brits. Results: Youth 16: Youth 15: Junior men 17: […]
-
Fezile Dabi Krieketspanne – Hoërskool Sasolburg
Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van Hoërskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe. O.18 Seunsspan O.16 Seunsspan […]













