Matriek-uitslae 2024 - Hoërskool Fichardtpark
Matriek-uitslae 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Matriek-uitslae 2024 – Hoërskool Fichardtpark


Matriek-uitslae 2024. Hoërskool Fichardtpark se Matriek-uitslae 2024 spog met ‘n 100% slaagsyfer. Nog ‘n hoogtepunt van die uitslae, is dat 86,3% van die matrieks kwalifiseer om aansoek te doen vir ‘n Baccalaureusgraad.

Onderskeidings behaal:

  • Ses onderskeidings behaal: Imoné Coetsee, Karla Marais, Rohan van Wyk
  • Vyf onderskeidings behaal: Frederick Janse van Rensburg, Miné Kleynhans, Ruald van Heerden
  • Vier onderskeidings behaal: Niel Els, Adin Engelbrecht, Leila Ferreira, Frances Lerm, Nihandri Marais, Lana Ronne, Nachke van der Walt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article