
-
50-Beurt Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark
50-Beurt Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10 […]
-
Prefect Induction Ceremony – Kingswood College
Prefect Induction Ceremony. Kingswood College, Grahamstown, held the Prefect Induction Ceremony for the 2025 Prefects. The college thank the outgoing prefects who have been exemplary leaders this year and a […]
-
SA 20 Krieketreeks – Hoërskool Fichardtpark
SA 20 Krieketreeks. Hoërskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te […]
-
Western Province U19 Rugby – St Charles College
Western Province U19 Rugby. St Charles College is incredibly proud to share that Daniel Mason, their First XV Captain in 2023 and a recent SCC Matriculant. Daniel made his Western […]
-
Krieketstryd van die Suide – Hoërskool Fichardtpark teen JF
Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Hierdie wedstryd vind […]
-
Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Fichardpark
Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het met haar deelname aan die Landsfinaal van die Interskole Redenaarsliga SA by Wits Universiteit uitstekend presteer. Karla eindig algeheel […]
-
SASRA o.17 Nasionale Sewes – Grey Kollege
SASRA o.17 Nasionale Sewes. ‘n Groep van elf Grey Kollege rugbyspelers het die Vrystaat o/17-span en die Vrystaat XV-tal by die SASRA o.17 Nasionale Sewes Toernooi in Bethlehem verteenwoordig. Die […]
-
Matriekafskeid – Hoërskool Bastion
Matriekafskeid – Met hierdie matriekafskeid van Hoërskool Bastion bereik die jongmense die einde van hul twaalf jaar lange skoolloopbaan. Hulle betree nou ‘n nuwe tydvak in hulle lewens en daarmee […]
-
SA Skole MTB finale – Grey Kollege
SA Skole MTB finale. Na afloop van die SA skole MTB finale wat in Brits aangebied was, is Grey Kollege trots op hul fietsryers se prestasie. Hierdie wedren lok al […]
-
Vrystaat Kieket – Hoërskool Sasolburg
Vrystaat Kieket. Krieketnuus van Hoërskool Sasolburg is dat Meyer Pretorius vir die Vrystaat Krieket o.19 span gekies en Liam Singleton is vir die o.17 Vrystaat Platteland Krieketspan gekies. Meer skolenuus: […]













