
-
Krieketstryd van die Suide – Hoërskool Fichardtpark teen JF
Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Hierdie wedstryd vind […]
-
Interskole Redenaarsliga – Hoërskool Fichardpark
Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het met haar deelname aan die Landsfinaal van die Interskole Redenaarsliga SA by Wits Universiteit uitstekend presteer. Karla eindig algeheel […]
-
SASRA o.17 Nasionale Sewes – Grey Kollege
SASRA o.17 Nasionale Sewes. ‘n Groep van elf Grey Kollege rugbyspelers het die Vrystaat o/17-span en die Vrystaat XV-tal by die SASRA o.17 Nasionale Sewes Toernooi in Bethlehem verteenwoordig. Die […]
-
Matriekafskeid – Hoërskool Bastion
Matriekafskeid – Met hierdie matriekafskeid van Hoërskool Bastion bereik die jongmense die einde van hul twaalf jaar lange skoolloopbaan. Hulle betree nou ‘n nuwe tydvak in hulle lewens en daarmee […]
-
SA Skole MTB finale – Grey Kollege
SA Skole MTB finale. Na afloop van die SA skole MTB finale wat in Brits aangebied was, is Grey Kollege trots op hul fietsryers se prestasie. Hierdie wedren lok al […]
-
Vrystaat Kieket – Hoërskool Sasolburg
Vrystaat Kieket. Krieketnuus van Hoërskool Sasolburg is dat Meyer Pretorius vir die Vrystaat Krieket o.19 span gekies en Liam Singleton is vir die o.17 Vrystaat Platteland Krieketspan gekies. Meer skolenuus: […]
-
TBM Dogters Krieketliga – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
TBM Dogters Krieketliga. Die TBM Dogters Krieketliga het op ‘n hoë noot afgeskop. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het die veld betree teen Hoërskool Ladybrand se 2de span. Witteberg het […]
-
Vrystaat Sportsterre Banket – Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Sportsterre Banket. Vyf van Oranje se sportsterre asook die 1ste tennisspan is Donderdagaand by die Vrystaat Sportsterre banket vir hul puik sportprestasies die afgelope jaar vereer. Die 1ste tennisspan […]
-
Dancer of the Year – Laerskool Rooihuiskraal
Dancer of the Year. Laerskool Rooihuiskraal Graad 6 leerder, Dajunè Grobler, het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Sy het kwalifiseer om deel te neem aan die Independent Dance Federation se Dancer […]
-
SACOPA Team SA 2025 – Leeuwenhof Akademie
SACOPA Team SA 2025. Twee leerders van Leeuwenhof Akademie, Germiston, Leila en Lumé het spog-prestasies behaal tydens die SACOPA. Albei is ook gekies vir Team SA 2025. Leila: Lumé: Meer […]













