Skole Atletiek - Primêre Skool Naudeville
Skole Atletiek – Primêre Skool Naudeville

Skole Atletiek – Primêre Skool Naudeville


Skole Atletiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul kleuresport Dinsdag, 21 Januarie, aangebied.

Drie van die atlete, Dohandre JV Rensburg, Diaan van Brakel en Jonathan Odendaal, het bestaande rekords van die skool verbeter en en geëwenaar.

Dohandre JV Rensburg – Seuns 0.13

  • Diskus – 32,22m
  • Gewigstoot – 10,17m

Diaan van Brakel – seuns 0.13 

  • Hoogspring – Ewenaar rekord 1.40m

Jonathan Odendaal – Seuns 0.11

  • 80m – 11,35 Sek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article