
-
Oppie Tong Af Finaal – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af Finaal. Laerskool Truida Kestell leerders se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Finaal (nasionaal) wat in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s […]
-
Pat Uys Tennis Festival – Eunice High School
Pat Uys Tennis Festival. The annual Pat Uys Tennis Festival drew to a close. The eight teams played excellent tennis over the three days and formed wonderful friendships. Congratulations to […]
-
Kloppers Tennis Tournament – Truida Kestell Primary
Kloppers Tennis Tournament. Photo: Fouché Vermeulen and Müller Bosch Fouchè Vermeulen and Müller Bosch from Truida Kestell Primary School, Bethlehem participated at the Kloppers Tennis Teams tournament. It took place […]
-
Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Willem Postma
Hoofleiers 2025. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. “Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges […]
-
Moolmanshoek perde uithourit – Laerskool Truida Kestell
Moolmanshoek perde uithourit. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die Erasa Moolmanshoek perde uithourit deelgeneem. Tydens die uithourit wat op 28 Septenber plaasgevind het, het Willie Nel […]
-
Grey/OMS Atletiekbyeenkoms – Sekondêre Meisieskool Oranje
Grey/OMS Atletiekbyeenkoms. Rumé Burger, graad 10 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, is Saterdag 5 Oktober by die Grey/OMS-Atletiekbyeenkoms as die beste senior baanatleet aangewys. Hierdie is die derde groot byeenkoms […]
-
Curro AquaElite Gala 2024 – Grey Kollege
Curro AquaElite Gala 2024. Grey Kollege se swemspan het as algehele seunswenners van die Curro AquaElite Gala in Hillcrest (KZN) weggestap. Die Grey-swemmers het verlede jaar (2023) in die derde […]
-
Diamantveld Kriekettoernooi – Hoër Landbouskool Oakdale
Diamantveld Kriekettoernooi. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap het aan die Diamantveld Kriekettoernooi, wat oor vier dae aangebied is, deelgeneem. Donderdag 3 Oktober: Oakdale teen Grey College Vrydag […]
-
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van Hoërskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan dié atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het […]
-
Ocean Racing World Champions – Camps Bay High School
Ocean Racing World Champions. Brother-Sister Duo from Camps Bay High School Crowned Ocean Racing World Champions! Holly and Ryley Smith, residents from Hout Bay and both students at Camps Bay […]













