
-
Huisleidster tradisie voortgesit – Sekondêre Meisieskool Oranje
Huisleidster tradisie voortgesit. Die Huisleidster tradisie word voortgesit by Sekondêre Meisieskool Oranje in 2025. Aanstaande jaar se 2 huisleidsters van Brebner sal ’n tradisie voortsit waarin iemand soos haar ousus […]
-
Afrikaanse Ekspo – Hoërskool Ermelo presteer
Afrikaanse Ekspo. Foto van links, Voor: An-Euné van Niekerk, Sbongakonke Madela, Kara McKenzie, Melokuhle Mashabane; Agter: JF Möller, Mar-Louise Viljoen, Abigail Ekermans, Franco Gibbens Nege leerders van Hoërskool Ermelo het […]
-
Prefekte van 2025 – Laerskool Westwood
Prefekte van 2025. Foto: Voor: Joshau Strydom, Eduhan Dicks, Ro-Shaan Moodley; Ry 1: Ryan Coetzee, Christine Kleynhans, Francois Cilliers, Matthew Human, James Myburgh, Mia-Bella O’Connor, Ry 2: Morné Nel, Mia […]
-
Con Spirito Sanggroep – Sekondêre Meisieskool Oranje
Con Spirito Sanggroep. Sekondêre Meisieskool Oranje se sanggroep, Con Spirito, het ’n spesiale week agter die rug. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
-
SA Skole Skietkampioenskap – Hoërskool Ermelo
SA Skole Skietkampioenskap. Foto: AJ Verster, Marla de Jager, Dehandri Morkel en Lynné Rademan Die Errie-skuts het die afgelope vakansie ge-“skutter” in Limpopo. Die Errie-skuts het aan die SA Skole […]
-
Nasionale Equestrian Kampioenskappe – Hoërskool Goudveld
Nasionale Equestrian Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld leerder, Elri Coetzee en haar perd, Legend, het deelgeneem aan die nasionale Equestrian kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park in Johannesburg vanaf 24 tot 28 September. […]
-
Nasionale Equestrian Kampioenskappe – Hoërskool Goudveld
Nasionale Equestrian Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld leerder, Caitlin Coetzee en haar perd, Your Wish, het deelgeneem aan die nasionale kampioenskappe te Kyalami Equestrian Park in Johannesburg vanaf 24 tot 28 September. […]
-
Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Fichardtpark
Skole Krieket. In die skole krieket wedstryd, Krieketstryd van die Suide, tussen die twee Bloemfontein skole, Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Fichardtpark, het JF se eerste krieketspan Hoërskool Fichardtpark met […]
-
WOW Spelfees Nasionaal – Hoërskool Ermelo
WOW Spelfees Nasionaal. Om reg te kan spel, is een ding, maar om hardop reg te kan spel tussen die land se bestes en dan boonop nog onder druk, is […]
-
Skolerugby – Primêre Skool Truida Kestell
Skolerugby – HJ Eksteen van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het die eer te beurt geval om vir die jaarlikse o/13 VKB skolerugby week te gaan speel. Dit het plaasgevind […]













