
-
Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Naudeville
Hoofleiers 2025. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Hoofleiers vir 2025 aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
-
Skole Tennis – Hoër Jongenskool Paarl
Skole Tennis. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste en 2de tennisspanne het die afgelope naweek uitstekende tennis gespeel. Die eerste tennisspan het die tweede plek behaal by die Grey College Tennistoernooi. […]
-
Skole krieket – Welkom Gimnasium teen Sentraal
Skole krieket. Welkom Gimnasium se eerste krieketspan het kragte gemeet teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Welkom Gimnasium uitslae: behaal 235 vir 10 paaltjies Kolwers: Boulers: Hoërskool Sentraal: behaal 96 vir […]
-
Grey/OMS Athletics Meet – Eunice High School
Grey/OMS Athletics Meet. Nine athletes from Eunice High School competed at the annual Grey/OMS athletics meet. Eunice won three silver medals and one bronze. Congratulations to the following athletes: Isobel […]
-
Driekuns vir Con Spirito – Sekondêre Meisieskool Oranje
Driekuns vir Con Spirito. Con Spirito het byna soos in 2022 en 2023 skoonskip in die nasionale Animato A Capella-kompetisie in Pretoria gemaak. Dié OMS-sangroep het nietemin Saterdagaand drie van […]
-
Oppie Tong Af Redenenaars – Hoërskool Nelspruit
Oppie Tong Af redenenaars. Hoërskool Nelspruit se redenaars het weer uitgeblink by Oppie Tong Af redenaars deur weereens die eerste plek te behaal. NHS se redenaars het die afgelope drie […]
-
50-Beurt Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark
50-Beurt Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10 […]
-
Prefect Induction Ceremony – Kingswood College
Prefect Induction Ceremony. Kingswood College, Grahamstown, held the Prefect Induction Ceremony for the 2025 Prefects. The college thank the outgoing prefects who have been exemplary leaders this year and a […]
-
SA 20 Krieketreeks – Hoërskool Fichardtpark
SA 20 Krieketreeks. Hoërskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te […]
-
Western Province U19 Rugby – St Charles College
Western Province U19 Rugby. St Charles College is incredibly proud to share that Daniel Mason, their First XV Captain in 2023 and a recent SCC Matriculant. Daniel made his Western […]













