4+1 Interprovinsiale Gala - Hoërskool Wesvalia
4+1 Interprovinsiale Gala – Hoërskool Wesvalia

4+1 Interprovinsiale Gala – Hoërskool Wesvalia


4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en Miané Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley deelneem op 25 en 26 Januarie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvaliahs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article