4+1 Interprovinsiale Gala - Primêre Skool Fichardtpark
4+1 Interprovinsiale Gala – Primêre Skool Fichardtpark

4+1 Interprovinsiale Gala – Primêre Skool Fichardtpark


4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley.

Hierdie twee swemmers het baie goed presteer en die uitslae is as volg:

Cayden seuns o.12:

  • 50m Vryslag – 2de
  • 50m Rugslag – 2de
  • 50m Vlinderslag – 3de
  • 100m Vryslag – 4de
  • 200m Individuele Wisselslag – 3de

Zivah ddogters o.8:

  • 50m Vryslag – 3de
  • 50m Vlinderslag – 3de
  • 50m Rugslag – 5de

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fichies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article