Laerskool Trompsburg Gala - Primêre Skool Fichardtpark
Laerskool Trompsburg Gala – Primêre Skool Fichardtpark

Laerskool Trompsburg Gala – Primêre Skool Fichardtpark presteer


Laerskool Trompsburg Gala. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het 7 Maart aan die Laerskool Trompsburg gala deelgeneem. Hulle het behoorlik die swembad aan die brand geswem met 7 rekords en talle podiumplekke.

Uitslae behaal:

  • Mari Wessels het die Junior Victrix Ludorum trofee ontvang
  • Mari Wessels, D o.8 – 4 x 1ste plekke, 2 rekords en 2de in 100 m individuele wisselslag
  • Muller Deacon, S o.7 – 3de plek vryslag, borsslag en rugslag
  • Dehan Pretorius, S o.7 – 2de plek vryslag
  • Clara Deacon, D o9 – 1ste plek rugslag, 2de plek vryslag, borsslag (rekord) en vlinderslag, 3de in 100 m inidviduele wisselslag
  • Jani Pretorius, D o.10 – top 10 in alle items
  • Lené Wessels, D o.10 – 3x 1ste plekke, 2de in borsslag en 3de in rugslag
  • Tommie Wessels, S o.12 – 5x 1ste plekke en 3 rekords

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fichies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article