Western Cape Aquatics Championship – Daniël van Zyl, is ‘n graad 8 leerder van Hoërskool DF Malan. Hy het die afgelope naweek deelgeneem aan die “Western Cape Aquatics Open Water Championships”. Dit het plaasgevind in Elgin.

Daniël het tweede geeïndig in die 3 km-resies “Open Water”. Daniël kwalifiseer vir die SA-kampioenskappe wat in Maart in Jeffreysbaai plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article