Eerstespan Rugbyspelers na Unies - Hoërskool Dr EG Jansen
Eerstespan Rugbyspelers na Unies – Hoërskool Dr EG Jansen

Eerstespan Rugbyspelers na Unies – Hoërskool Dr EG Jansen


Eerstespan Rugbyspelers na Unies. Groot nuus in rugbykringe is dat vyf van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, se voormalige Eerstespan rugbyspelers na Unies oppad is. Hierdie vyf oud-Jansies, Gerhard van Aswegen, Zaide-Leigh Rippenaar, Zian Marais, Duwan Potgieter en Cameron van Wyk is geteken by verskeie rugby unies:

Sharks

  • Gerhard van Aswegen
  • Zaide-Leigh Rippenaar

Blou Bulle

  • Zian Marais
  • Duwan Potgieter

Scotland

  • Cameron van Wyk

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.egjansen.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article