Mangaung Metro Skole Tennisproewe - Hoërskool Jim Fouché
Mangaung Metro Skole Tennisproewe – Hoërskool Jim Fouché

Mangaung Metro Skole Tennisproewe – Hoërskool Jim Fouché


Mangaung Metro Skole Tennisproewe. Na die afloop van die Mangaung Metro Skole tennisproewe is drie van Hoërskool Jim Fouché se leerders vir die onderskeie spanne gekies.

  • Miné Steyn is gekies vir die o.19-meisiespan
  • JP Crous en SJ Odendal is gekies vir die o.19-seunspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article